Total Pageviews

Saturday, August 22, 2009

here I am again, but in afrikaans

just a few weeks ago i met an old afrikaans friend i had not seen for 34 years. we used to speak afrikaans but now we are only speaking the language of our boere oorlog vyand. hoekom het dit nou gebeur?
toe ek onlangs in bloem was het ek vir PG du plessis hoor vertel oor sy nuwe boek, die fees van die ongenooides. dit was nou 'n ontnugtering. ek dag altyd mens moet maar net vergewe en ek vergeet natuurlik van die 'nooit vergeet' kant van die storie. sy hele boek gaan oor die 'unmentionable' gebeurtenisse gedurende die oorlog, die weeskinders, die aborsies en nog meer. toe dag ek weer aan die hele truth and reconciliation ding. mens moet waar wees, waar aan jou hele verlede as jy die toekoms met oop arms wil ontvang. toe besef ek ek moet nou maar weer iets in afrikaans skryf en lees, want my hersings het nou heeltemal stilgestaan in die afrikaanse domein. nou probeer ek leon rousseau se biografie van eugene marais 'die groot verlange' lees. maar ek sukkel so met afrikaans lees! het iemand anders ook die probleem?

4 comments:

Nikita said...

hi Stek, dankie vir jou kommentaar op my blog. Dit klink interessant, die boek wat jy gelees het, dalk moet ek ook dit in die hande kry. Ek's bly om te sien jy het ook 'n Afrikaanse inskrywing! Hou so aan!
Pst...stel asb jou blogsettings sodat ons lesers ook die bloglink kan insit, anders moet almal slegs by blogger geregistreer wees.

stek said...

Hi Nikita, wat bedoel jy met "stel asb jou blogsettings sodat ons lesers ook die bloglink kan insit, anders moet almal slegs by blogger geregistreer wees." Ek weet nie waar en hoe om dit te doen nie...?

stek said...

OK, ek het nou 'n setting verander. Kan jy check of dit nou goed is?

Glennie said...

Baie interessant...ek het die woordeboek downgeload....